Joaquin Phoenix | |
Phoenix in 2014 by die New Yorkse Rolprentfees.
| |
Geboortenaam | Joaquín Rafael Bottom |
---|---|
Geboorte | 28 Oktober 1974 Río Piedras, Puerto Rico |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, musikant, aktivis |
Aktiewe jare | 1982–tans |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joaquin Phoenix (gebore as Joaquín Rafael Bottom, 28 Oktober 1974), voorheen bekend as Leaf Phoenix,[1] is ’n Amerikaanse akteur, vervaardiger, musikant en aktivis. Vir sy werk as ’n kunstenaar het hy ’n Grammy-, Golden Globe- en drie Oscar-benoemings ontvang.